News

As jy die fudge resep stap-vir-stap volg, dan het dit 'n lekker sagte, romerige tekstuur. Verder af in die artikel is daar nog baie meer soos die mikrogolf fudge resep wat in 'n japtrap bymekaar ...
n Egte tradisionele boerekos gunsteling onder Suid Afrikaners. Dit is ‘n ongebakte tert en ‘n ongelooflike maklike peppermint crisp tert resep. Dit is die perfekte nagereg resep vir kinders omdat die ...
Sit die broodmengsel in 'n gesmeerde broodpan van 18 cm x 8 cm. Strooi nog 'n bietjie sonneblomsaad en gerolde koring oor. Plaas die broodpan in 'n warm oond van 180 °C vir 1 tot 1½ uur tot gaar.
Hierdie resep bly ’n treffer. Kinders peusel graag hieraan en dit kan in die bos as nagereg voorgesit word. 1. Kook die botter, kakao en suiker saam in ’n groterige kastrol oor matige hitte. Voeg ’n ...
Dr. Ingrid van Heerden, Health24 se DietDoc het spesiaal vir mense op 'n drafstap 'n lys van agt maklike én vullende peuselhappies saamgestel. Die basiese beginsels van hoe om jou bloedsuikervlakke ...
1. Stel oond op 180 C. Rol hoenderstukke in soppoeier en plaas velkant na bo in 'n oondskottel. 2. Skep sowat 7,5 ml appelkooskonfyt op elke hoenderstuk. 3. Maak 'n sous van die res van die ...